web uni tv guide
GMR Slim BB
web uni tv guide

Getroud Met Rugby

144Drama13 V

Besit ‘n stukkie geskiedenis – Getroud met rugby

Video
05 September

Van 12 tot 16 September 2022 word ’n veiling gehou waar memorabilia en spesiale aandenkings uit Getroud met Rugby te koop aangebied gaan word. Al die fondse wat ingesamel word, gaan aan die Tribuo-fonds, ’n fonds wat in die grendeltyd begin is om die kunste te ondersteun.