web uni tv guide
Fraksie Slim BB
web uni tv guide

Fraksie

144Drama13 VL

Stellenbosch, Johannesburg, Kimberley en terug – Fraksie

Video
08 September

“Fraksie is ‘n studie oor die mens se donkerder kant” – só se die hoof-skrywer en mede-vervaardiger, Louis Pretorius. Skakel vanaf 13 September 2022 om 20:00 in vir die splinternuwe kykNET-dramareeks, Fraksie.