web uni tv guide
Welkom by Pronk Primêr, ’n laerskool in ’n klein dorpie, waar ’n wiskunde-onderwyseres, Ada, terugkeer na haar alma mater en waar van haar skoolvriende – Earl, Charl, Driena en Filip – ook skool hou.
web uni tv guide

Pronk Primêr

144KomediePG13

Wat het in Standard 4 gebeur...? - Pronk Primêr

Video
22 Julie

Boesemvriende? Klink of Filip nie eers bewus was van hierdie nie... Maar sy advies was goed! Vra vir Earl self, Ada! #PronkPrimêr, Maandae net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #PronkieTrots