web uni tv guide
Diepe waters
web uni tv guide

Diepe Waters

144Telenovela13

Voorskou: 22 – 25 Januarie 2024 – Diepe waters

Video
19 Januarie

Zelda voer nog iets in die mou; gaan iemand haar aanvat? En Dominee Ben moet 'n moeilike gesprek hê oor sy verhouding. Maak seker jy volg al die drama van #DiepeWaters vanaf Maandag tot Donderdag om 18:30 op kykNET, kanaal 144.