kyknet channel logo

Varsity Sing: Klein Tambotieboom

Video
08 September

Die Mzansi Youth Choir het met hul hartroerende weergawe van Die Heuwels Fantasties se “Klein Tambotieboom” die Varsity Sing-gehoor vermaak. Vir meer video's, klik hier: http://bit.ly/29HbQb7