web uni tv guide
Welkom by Pronk Primêr, ’n laerskool in ’n klein dorpie, waar ’n wiskunde-onderwyseres, Ada, terugkeer na haar alma mater en waar van haar skoolvriende – Earl, Charl, Driena en Filip – ook skool hou.
web uni tv guide

Pronk Primêr

144KomediePG13

Selmie se sel... - Pronk Primêr

Video
15 Julie

Nie eers die onnies mag verdaag nie... ons hoop hulle vind die selfoon. #PronkPrimêr, Maandae net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #PronkieTrots