web uni tv guide
Welkom by Pronk Primêr, ’n laerskool in ’n klein dorpie, waar ’n wiskunde-onderwyseres, Ada, terugkeer na haar alma mater en waar van haar skoolvriende – Earl, Charl, Driena en Filip – ook skool hou.
web uni tv guide

Pronk Primêr

144KomediePG13

Persoonlikheidstoetse en omkoopery - Pronk Primêr

Video
09 September

Meneer Lieb Welgehawe maak 'n skokaankondiging en Olivia neem leiding met persoonlikheidstoetse. 🦅 Skakel in vanaand om 20:00 net op #kykNET, DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #PronkieTrots