kyknet channel logo

Laat die ware drama begin! – Die real housewives van Pretoria

Video
05 September

Daar is hope vol drama in die wêrelde van die ‘Real housewives’: Skakel vanaf 13 Oktober 2022 om 20:00 in op kykNET, kanaal 144 vir die nuutste toevoeging tot dié internasionale reeks – in Afrikaans!