kyknet channel logo

Kloon – Amptelike lokprent

Video
22 Junie

Ontevrede met die liefdeloosheid en vooroordeel deur die mense in hulle lewens, besluit vier skoolvriende om die perfekte mens te kloon. Maar wat is ’n perfekte mens?