kyknet channel logo

Feite & Geite 2022 Rondte 2 – Kwêla

Video
02 Oktober

Kwêla het Sondag hul tweede rondte inskrywings vir die 2022 Feite & Geite kompetisie bekendgemaak. Kykers kan nou al begin stem vir hul gunsteling video - SMS na 33156. Kostes per SMS is R1,50.