web uni tv guide
Welkom by Pronk Primêr, ’n laerskool in ’n klein dorpie, waar ’n wiskunde-onderwyseres, Ada, terugkeer na haar alma mater en waar van haar skoolvriende – Earl, Charl, Driena en Filip – ook skool hou.
web uni tv guide

Pronk Primêr

144KomediePG13

Dis tyd om te dans! - Pronk Primêr

Video
16 September

Dis Pronkertjie Bal tyd, maar sal daar 'n plan beraam kan word om fondse vir die bal bymekaar te maak? 💃🕺 Moenie vanaand se episode van #PronkPrimêr misloop nie, 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #PronkieTrots