kyknet channel logo

Amptelike voorskou – Evita in Excelsior

Video
07 Desember

Evita in Excelsior is ’n dramedie van vier episodes geskiet in ’n dokumentêre styl. Dit sluit van Evita Bezuidenhout se geliefde storiemonoloë in en ’n paar ikoniese onderhoude wat herinner aan haar veelbewoë geskiedenis en belangrike bydrae tot Suid-Afrika. Skakel vanaf 10 Januarie 2023 om 20:00 in vir Evita in Excelsior.