web uni tv guide
Welkom by Pronk Primêr, ’n laerskool in ’n klein dorpie, waar ’n wiskunde-onderwyseres, Ada, terugkeer na haar alma mater en waar van haar skoolvriende – Earl, Charl, Driena en Filip – ook skool hou.
web uni tv guide

Pronk Primêr

144KomediePG13

Amptelike Lokprent - Pronk Primêr

Video
06 Junie

Kom verken die daaglikse lewe en uitdagings wat onderwysers in die gesig staar by #PronkPrimêr, binne en buite die klaskamer. #PronkPrimêr begin Maandag 1 Julie op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream.