web uni tv guide
Welkom by Pronk Primêr, ’n laerskool in ’n klein dorpie, waar ’n wiskunde-onderwyseres, Ada, terugkeer na haar alma mater en waar van haar skoolvriende – Earl, Charl, Driena en Filip – ook skool hou.
web uni tv guide

Pronk Primêr

144KomediePG13

Amptelike Lokprent - Pronk Primêr

Video
06 Junie

Welkom by Pronk Primêr, 'n laerskool op 'n klein dorpie waar 5 vriende en hul eertydse skoolhoof, Mnr. Welgehawe, steeds na al die jare werk. Kom verken die daaglikse lewe en uitdagings wat onderwysers in die gesig staar, binne en buite die klaskamer. #PronkPrimêr begin Maandag 1 Julie op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.