kyknet channel logo

Amptelike lokprent – Motel

Video
27 Mei

Wanneer twee besigheidsvenote se huurvoertuig langs die verlate R27 in die middel van die nag breek, stap hulle na die naaste dorp en kry toegang tot 'n motelkamer om te oornag.