kyknet channel logo

Aandag alle dokumentêrefilmmakers – Silwerskermfees

Video
01 Julie

Die kykNET Silwerskermfees is trots om ’n nuwe kompetisiekategorie aan te kondig – dokumentêre kortfilm. Alle passievolle dokumentêrefilmmakers van môre wat egte Suid-Afrikaanse stories kreatief wil vertel, kan nou inskryf.