Wanneer die liggame van ses kinders in die afgeleë woude van Donkerbos gevind word, moet ’n speurder haar donker verlede en die wantrou van haar gemeenskap oorkom om die moordenaar vas te trek, voor nóg ’n kind verdwyn.
Fluisteringe in die bos:
“’n Plek waar niks meer kan gebeur nie.”
– Braam
"Donkerbos" debuteer op 29 November 2022 op Showmax en het kykers dadelik aan die praat gehad!
Verfilming van "Donkerbos" vind plaas tussen 8 Mei - 3 Julie 2022.
"Donkerbos" debuteer op 29 November 2022 op Showmax en het kykers dadelik aan die praat gehad!
Verfilming van "Donkerbos" vind plaas tussen 8 Mei - 3 Julie 2022.
"Donkerbos" is vir sewe toekennings benoem.
Nico Scheepers wen die prys vir beste regisseur en Jozua Loots vir beste klankontwerp.
"Donkerbos" is deel van die "Berlinale Series Market Selects line-up" in Europa tydens 16 - 22 Februarie 2023.
"Donkerbos" word met drie gesogte pryse bekroon:
Erica Wessels wen vir beste aktrise.
Edwin van der Walt wen vir beste akteur.
Nicole Holm wen vir beste ondersteunende aktrise.
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig aan dat Nico Scheepers met die gesogte Deleen Bekkerprys vir beste draaiboek vir ’n TV-drama in Afrikaans bekroon is.
"Donkerbos" is vir sewe toekennings benoem.
Nico Scheepers wen die prys vir beste regisseur en Jozua Loots vir beste klankontwerp.
"Donkerbos" is deel van die "Berlinale Series Market Selects line-up" in Europa tydens 16 - 22 Februarie 2023.
"Donkerbos" begin op 21 Januarie 2024 uitsaai op kykNET.
Suidooster
18:00 | 25 NovDiepe Waters
18:30 | 25 NovSkemergrond
19:30 | 25 NovBinnelanders
19:30 | 25 NovBanana Air
20:00 | 25 NovNêrens, Noord-Kaap
20:00 | 26 Nov