Die afwaartse beweging van die brandstofprys is goeie nuus vir Suid-Afrikaanse verbruikers, maar soos ons uit ervaring weet kan niks vir ewig aanhou daal nie. Die skeppers van die brandstof-app FillApp wil dit vir verbruikers maklik maak om tred te hou met die veranderende brandstof-prys.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek www.kyknet.co.za
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!