Die minister van ekonomiese ontwikkeling, Ebrahim Patel, het die Gupta-beheerde Oakbay Resources beveel om R293 miljoen aan die Industrial Development Corporation (IDC) terug te betaal. Ons gesels met Melanie oor die gebeure rondom hierdie saak.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!