web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13 V

Die buurtwag is reg vir aksie – Suidooster

Video
22 Desember

Ruiterbosch se buurtwag is nou geakkrediteer by die Wes-Kaapse regering se departement van polisietoesig en gemeenskapsveiligheid! Hier is meer inligting vir Wes-Kapenaars as jy ‘n buurtwag in jou gemeenskap wil begin of jul bestaande een wil akkrediteer, en só ondersteuning van die provinsiale regering wil ontvang: https://nhw.westerncape.gov.za.