web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13 V
Kokkedoortjie Nic van Wyk

Nic van Wyk

Nic van Wyk is ’n bobaas-sjef en was ook vir twee seisoene beoordelaar van die gewilde kosreeks Kokkedoor. Dié Kokkedoortjie-beoordelaar wou nog altyd ’n kok wees, en kreatiwiteit is vir hom belangrik in die kombuis. Hy hoop om ’n groot passie vir kos by die Kokkedoortjies te kweek.