web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13 V
Kleintjie snr

Kleintjie

Kleintjie is Bertie se beste vriend wat al van skooldae af saam kom. Sy is erg lojaal teenoor Bertie en gaan blindelings waar hy lei, maar sukkel om uit haar eie gemaksone te tree. Sy's tot 'n groot mate die hart van die reeks en haar metaforiese breë skouers word 'n plek vir almal om hulle dinge te kom afpak.