web uni tv guide
web uni tv guide

Klein paradys

144Realiteit

'Klein paradys' is op soek na jou

Video
01 Februarie

Ons is op soek na pare van twee wat ‘n leë dop in ‘n vyfster-eenheid vir kuiergaste binne ‘n beperkte tyd kan omtower, ondanks al die kinkels en kaskenades wat só ‘n kompetisie bied.