web uni tv guide
web uni tv guide

Jan Braai Vir Erfenis

144KookprogramPG

Jan braai vir Erfenis: 5 Julie 2013 (Voorskou)

Video
03 Julie

Switserland Suid-Afrika se braaikoning, Jan Braai, terugkeer na die kassie! Die reeks skop af in Switserland waar Jan die erfenis van 'n Suid-Afrikaanse ski-vakansie in Europa gaan ondersoek. Hy verken die sprokiesagtige en sneeubedekte dorpie van Engelberg en ski homself sat teen die hange van berg Titlis. Jan leer 'n sneeuman bou en wys vir ons hoe om jouself van binne warm te hou deur heerlike Glühwein op die vuur te maak.