web uni tv guide
web uni tv guide

Jan Braai Vir Erfenis

144KookprogramPG

Jan Braai: 26 Julie 2013 - Gemarineerde sosaties

Video
06 Augustus

In Loxton leer Jan meer oor knoffel, voor hy op die spogplaas Jakkalsdans gaan oornag. Daar word by die Karoo sewaterski-klub gebraai en die erfenis van die Karoo Nasionale Park word ondersoek. Hier leer hy meer oor die fossiele, diere en plante van die area voor hy kykers wys hoe om 'n heerlike gemarineerde sosatie voor te berei en te braai.