web uni tv guide
GMR Slim BB
web uni tv guide

Getroud Met Rugby

144Drama13 V

Getroud Met Rugby: 31 Julie 2012 (Deel 2)

Video
24 Augustus

Vir meer video's gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/. Fafa verklaar sy liefde aan Kiki, maar word onderbreek deur ʼn telefoonoproep. Adam ontmoet vir Mieke. Festus en Koekie het Bella se aanneemouers opgespoor en probeer hulle afpers. Brendan se tronkvoël broer, Cedric, kom kuier. Driekie arriveer by die Stryders se kleedkamers. Mieke en Schalk neem finaal afskeid van Lanie.