web uni tv guide
Diepe waters
web uni tv guide

Diepe Waters

144Telenovela13

Op Diepe Waters se stel – Kassie-Kuiers

Video
31 Augustus

Ná die bekendmaking van die rolverdeling van kykNET se nuwe telenovela, Diepe Waters, wat 3 Oktober 18:00 op kykNET begin, maak Renaldo Schwarp 'n draai op stel vir 'n eerste en eksklusiewe kykie. Hy gesels ook met van die akteurs wat in Diepe Waters te sien is, oor wat kykers kan verwag.