web uni tv guide
Diepe waters
web uni tv guide

Diepe Waters

144Telenovela13

Annamarie se huis? – Diepe waters

Video
11 Oktober

Sanet deel sommige van haar kosbare herinneringe van Annamarie, haar skoonma en Gys se eks-vrou. Sy is verbaas dat Meghan veranderinge maak aan "Annamarie se huis".