web uni tv guide
Binnelanders S14 Slim BB
web uni tv guide

Binnelanders

144Sepie13
Tessa Malan (NADIA VALVEKENS) – Alles Malan

Tessa Malan

Vertolk deur Nadia Valvekens

Tessa (42)  is 'n baie gedrewe beroepsvrou wie as prokureur in die paarl werk. Sy is getroud met frik en hulle het twee kinders, elani en freek. Tessa is 'n sterk en dinamiese, maar voel onseker oor haar rol as ma en vrou, soos haar loopbaan begin floreer en die van haar man sin begin faal.