web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Spoorloos 4954

Nardus de Jager

“Die lewe is alleen draaglik as mens bietjie dronk is!” Hy die hardste man by die bar. Sy storie is altyd beter as die een wat jy pas vertel het. Hy is almal se vriend en niemand kan vir jou ‘n beter deal op ‘n Ford Bakkie kry as Nardus nie. Hy is die oom wie jy wens was jou pa. Agter hierdie jolligheid sit ‘n sagte ou met goeie hart wat ook al ‘n paar foute gemaak het waaroor hy liefs nie praat nie.