web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Phil 101

Braam Leibrandt

Braam beskou homself as ’n hedonis, maar esoteries is dalk ’n meer gepaste beskrywing. Al hoekom hy op die oomblik lektor is omdat dit ’n gemaklik werk is, en omdat dit hom toelaat om elke nou en dan oorsee te gaan vir ’n konferensie of so. Sy gunsteling tyd verdryf is in bekgevegte met sy kollegas betrokke te raak. Hy neem meestal net homself in ag en is redelik selfgesentreerd.