web uni tv guide
CW Slim BB BSV S15 Redelivery
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144Realiteit13 L

Draai die klank op! – Boer soek ‘n vrou

Nuus
01 Maart 2023
Die perfekte "Boer soek 'n vrou"-jol!
BSV Playlist S15 Article Image

Die perfekte speellys om kliphard te speel terwyl jy wag vir nuutste episode van Boer soek ‘n vrou!

Boeretroos, biltong en sokkie is iets wat sinoniem is met die plaaslewe.

Hoekom strooi jy nie vanaand bietjie meel op die vloer en skoffel saam met die persoon van jou keuse op die ritme van hierdie speellys nie?

Skakel elke Donderdag om 20:00 in op kykNET, kanaal 144 vir die nuutste episode van Boer soek ‘n vrou. Gesels dan saam op Facebook, Twitter en Instagram deur die hutsmerk, #BoerSoeknVrou te gebruik.