Henck en sy kundige span besoek 13 families wat sukkel om hulle eiedom te verkoop. In net 72 uur bring hulle veranderinge aan wat die waarde van die eiendom lig met die hoop dat dit vinniger sal verkoop.
S11 | E7
15 November 17:30
'S11/E7 of 13'. Mohammed en sy vrou woon al 'n rukkie in die meenthuis en glo dit is nou tyd om hul besittings te pak en...