Kate werk by die Apteek en is oral betrokke in Ruiterbosch. Van die kerk tot die boekklub. Haar huis is vol jongmense wat by haar huur. Kate geniet die lewe ten spyte van die swaarkry wat sy al deur is.