web uni tv guide
Plaasjapie

Ontmoet Riaan – Plaasjapie

Video
18 Maart

Riaan is ’n SHEQ-offisier (Veiligheid-, gesondheid- en omgewingsbestuur) van Piet Retief en hy wil wen sodat hy met die “Hilux manne” kan braai!