web uni tv guide
Plaasjapie
web uni tv guide

Plaasjapie

144RealiteitPG13 L

Cecil: Toe en nou – Plaasjapie

Video
29 September

Cecil Haynie het voor die Plaasjapie Seisoen Een-reeks begin het, vertel wat sy verwagtinge is. Ons deel sy oomblikke op die plaas, asook sy laaste woorde op die reeks.