web uni tv guide

Dag 30: Mighty Max het 'n huis! - Kwarantyn

Video
09 Julie

Een van die wonderlike redes hoekom #SpanScheepers so baie liefde vir Max moes gee - is om seker te maak dat die oulike knuffel 'n huis kry. Kyk die liefde en geluk, en trane, soos almal uitvind hy verlaat binnekort die huis.