web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
495A0024 copy

Ricky Coetzee

Ricky Coetzee is ’n polisieman wat saam met Lena werk, en haar sin vir humor deel. Hy is sinies, intelligent en praat reguit. As dit nodig is, is hy bereid om te reëls te buig om ’n skurk agter tralies te sit. Hy is al ’n paar maal tevore getroud, en sal daarom nie maklik reageer op die gevoelens wat hy teenoor Lena voel nie.