web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Pottie Potgieter

Pottie Potgieter

vertolk deur Christo Compion
Pottie Potgieter is op 27 Desember 1962 gebore. Hy is die eienaar van die kroeg “Pottie’s”, die Stryders se gunsteling-kuierplek.

Pottie is ’n wewenaar, maar knoop ’n verhouding aan met Magda (Koekie se suster). Hulle trou op 11 Mei 2018 by Binnelandse Sake.

Daar is nie veel inligting oor sy agtergrond nie, behalwe dat hy voorheen getroud was, en dat hy ’n alkoholis was.