web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Slank_Madel Engelbrecht

Madel Engelbrecht

Ek kom oorspronklik van Mariental in Namibië en my verhouding met kos kom van kindsbeen af. 

My ma kon die lekkerste kos maak – Mayonaise hoender en soetpampoen en natuurlik my pa se potjiekos of soetsuur afval staan nie terug nie. 

Ek het nog altyd van kook en bak gehou en volg ’n resep stapsgewys. Ek was op baie diëte, baie quick fixes, yo-yo op en af (en af en op), ek sal verkies as dit nou vir eens stop.

Ek hou van lees, skryf, animasie flieks, lekker kuiers, goeie wyn, donker sjokolade, opera, jazz, wolke, sing vir die Koeksisterzzz, en ek glo in God. Ek leef altyd met hoop en dankbaarheid.