web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
De Klerk 2

Lourens Marais

Vertolk deur De Klerk Oelofse.
Lourens is nou ‘n gesiene lid van die speur korps in die distrik. Hy ry nog steeds oral fiets, maar op amper 34 is hy ook nie meer die bok-oog polisieman wat Anna vir dagga probeer vasvat het nie. Hy is nou maar soos ‘n kind in haar huis. Lourens ken almal en almal ken Lourens. Hy en Kara is baie gelukkig. Altans hy wil so glo. Maar somtyds in sy stil oomblikke is die donkerte nog daar en kom lê dit diep in jou siel...