web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Louis en Naomi Koster Binnelanders Profile

Louis en Naomi Koster

Louis en Naomi het ná jare se hardkoppigheid en misverstande uiteindelik in 2019 getrou. Louis, wat At Koster se halfbroer is, is die eienaar van Doepa, die Binnelanders se kuierplek. Louis werk ook in IT en is aan die stuur van Ongevalle se rekenaar-sisteem. Naomi is ’n verpleegsuster by Binneland. Louis en Naomi het al baie probleme gehad, maar die twee se verhouding is sterk en hulle is baie geliefde karakters.