web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Spoorloos 5158

Liesl Brand

Sy was op haar dag ‘n skoonheid wat nie een man kos miskyk nie. Sy is nogsteeds, sy glo dit net nie meer nie. Soos haar jeugdigheid haar verlaat het, het maar man Gawie, se aandag ook begin minder word. Haar gewroeg om haar man terug te wen het veroorsaak dat sy begin jonger aantrek. Sy dra te veel grimering en forseer haarself in styfste rompies. Al hierdie dinge beroof haar van die eintlike skoonheid wat sy nogsteeds is. Liesl is een van Ouma Sannie se kliënte.