web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Bridgette Jacobs Suidooster Profile

Bridgette Jacobs

Bridgette is Mrs. J – die matriarg ­– se oudste, dogter. 'n Suksesvolle eiendomsmagnaat, sosiale vlinder en vriend van die kunste. Bridgette kom voor as koud en klinies maar haar hart is klein. Die lewe het haar al verskeie kere herinner dat jy moet baklei vir dit waarvoor jy omgee. Bridgette duld dit nie dat iemand met haar mors nie, veral nie Nazeem nie.