web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Jana 1

Anna Uys

Vertolk deur Jana Cilliers.
Anna het vrede gemaak met Jan se dood. Dis ook darem nou al 6 jaar. Sy verwyl haar dae deur aan haar memoires te werk en steeds die siekes in die dorp te versorg. Maar iets is op die horison. Haar kaarte voorspel donker wolke. Sy’s onseker wat dit beteken, maar dan weer sy’t ‘n goeie lewe gelei. ‘n Vol lewe. Sy is reg vir die laaste reis. Daar’s net ‘n paar goed wat sy nog moet afhandel.