web uni tv guide
Binnelanders S14 Slim BB
web uni tv guide

Binnelanders

144SepiePG13
Melissa Myburgh   Mid 2

Mika

+ Hard buite, sag binne
- Dink sy is dom

Mika Brink is behendig met houtskool en papier, het sterk opinies oor die wêreld, en goeie smaak in musiek. Soms is sy te vinnig op haar agterpote as want sy probeer ‘n lae selfbeeld wegsteek. Sy probeer nog alles uitfigure en is opsoek na haar eie plekkie in die son.