web uni tv guide
Binnelanders S14 Slim BB
web uni tv guide

Binnelanders

144SepiePG13
Wian Taljaard   Mid

LJ

+ Eerlik
- Wysneus

LJ voltooi die vriendekring en is ‘n wysneus en nuuskierige agie. Selfs ’n Oproep uit Antarktika is nie te veel moeite nie. Nie almal waardeer egter sy blatante eerlikheid nie en hy word soms verkeerd opgesom deur sy klasmaats in Biologie.