web uni tv guide
Binnelanders S14 Slim BB
web uni tv guide

Binnelanders

144SepiePG13
Brenda Malan (ELSABE DANEEL) – Alles Malan

Brenda Malan

Vertolk deur Elsabe Daneel

Brenda (64) is die rugraat van die familie en sal alles vir haar gesin opoffer. 'N moderne, sterk vrou en knap tuisteskepper. Sy weet presies hoe om elke lid in haar gesin te hanteer. Terwyl sy baie ondersteunend is, besef brenda dat sy ook vir die eerste keer,iets vir haarself moet doen en haar eie passies moet ontdek.