web uni tv guide
Binnelanders S14 Slim BB
web uni tv guide

Binnelanders

144SepiePG13
Bertie snr

Bertie

Bertie is op die oog af 'n gewone ou met 'n bevoorregte lewe, maar wanneer daai gewone lewe soos 'n mat onder hom uitgeruk word, spartel hy om die verskeie uiteenlopende eienskappe van sy identiteit - waarvan hy meeste al vergeet het - weer bymekaar te skraap. Hy is alewig op die agtervoet, sukkel met verantwoordelikheid, maar het 'n ruim hart met plek vir baie meer mense as wat hy ooit besef het.