web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Phil 101

Martie van der Walt

Martie is ’n jong studente-assistent wat by die departement aansluit. Aanvanklik is sy oorweldig deur die eksentrieke aard van haar kollegas, maar soos die tyd aanstap begin sy al minder skugter raak, en begin sy ’n aktiewe rol in die departement se dag-tot-dag-aktiwieteite speel.

Sy sien ’n romantiese verbintenis in Braam, en in Jeanne ’n rolmodel vir ’n vrou in die akademiese wêreld.